SWEET ORANGE WINE

  1. 12 THIN SKINNED ORANGES
  2. 1 Tsp WINE YEAST NUTRIENT
  3. 1 LEMON
  4. 1 NFP TOKAJ WINE YEAST
  5. 2KG'S WHITE SUGAR
  6. 1 Tsp PEKTOLASE

PEEL ORANGES AND LEMON. SAVE THE PEEL OF 2 ORANGES. CUT UP ORANGES, LEMON AND PEEL INTO SLICES AND PLACE IN BUCKET. BOIL 20 LITRES OF WATER AND POUR ONTO FRUIT. COVER BUCKET WITH CLEAN CLOTH. WHEN TEPID, STIR IN PEKTOLASE AND LET STAND FOR 24 HOURS. STIR IN YEAST AND NUTRIENT. STIR WELL EACH DAY FOR 14 DAYS. STRAIN, ADD SUGAR, STIR WELL AND PLACE IN FERMENTATION VESSEL FITTED WITH AN AIR-LOCK. RACK WHEN WINE BEGINS TO CLEAR. SOULD BE READY FOR BOTTLING +- 2 MONTHS.

SOET LEMOEN WYN

  1. 12 DUN SKIL LEMOENE
  2. 1 SUURLEMOEN
  3. 2KG SUIKER
  4. 1 TOKAJ WYNGIS
  5. 1 Tlp NFP PEKTOLASE
  6. 1 Tlp NFP WYNGIS NUTRIENT

SKIL DIE VRUGTE AF. HOU DIE SKILLE VAN TWEE LEMOENE. SNY DIE VRUGTE EN SKILLE IN SKYWE. PLAAS IN 'N EMMER EN GIET 20 LITERS KOKENDE WATER BY. LAAT AFKOEL EN VOEG DIE PEKTOLASE BY. BEDEK MET 'N SKOON LAP EN LAAT STAAN VIR 24 UUR. VOEG NOU DIE WYNGIS EN NUTRIENT BY EN LAAT GIS VIR 14 DAE. ROER DAAGLIKS. SKEI DIE SAP VAN DIE MOES, VOEG DIE SUIKER BY EN ROER GOED. PLAAS IN FERMENTERING BOTTLE WAT MET 'N LUGPROP TOEGERUS IS. TAP OOR WANNEER DIE WYN BEGIN VERHELDER. BOTTLE IN SKOON STERIEL BOTTELS. WYN BEHOORT BINNE 2 MAANDE REG TE WEES.


sport blue 6s cheap jordans louis vuitton outlet sport blue 3s louis vuitton purses sport blue 6s louis vuitton outlet Kate Spade Diaper Bag history of jordan 6s louis vuitton outlet sport blue 6s Louis Vuitton Outlet louis vuitton outlet louis vuitton outlet jordan 6 history of jordan lebron 12 kate spade outlet nike kd vii michael kors outlet history of jordan 6s